你好! Shipping to Taiwan with premium packaging for just NT$300 

Ship to
Taiwan
0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional

Select your country

Americas

Europe

Rest of the world

portada Ys en Vuur (in Africanos)
Type
Physical Book
Publisher
Language
Africanos
Pages
186
Format
Paperback
Dimensions
22.9x15.2x1 cm
Weight
0.25 kg.
ISBN13
9781512018127

Ys en Vuur (in Africanos)

Max Minnaar (Author) · Createspace · Paperback

Ys en Vuur (in Africanos) - Minnaar, Max

New Book Imported to Taiwan
Delivery: 17 Nov - 30 Nov Shipping: 16 to 20 business days.
NT$ 621
NT$ 621

Synopsis "Ys en Vuur (in Africanos)"

Uit die pen van Max Minnaar: 'n Verhaal vol intrige. Hartseer, verlies, haat, 'n soeke na geregtigheid, wilde hartstog en liefde wat sal oorwin. Of nie?'n Verbitterde Natasha vat spoor agter die man aan wat verantwoordelik is vir haar jonger suster se dwelmdood. Sy slaag daarin om by dieselfde plek as hy werk te kry en sy wek sy belangstelling in haar sonder moeite. Skimme uit die verlede spook by haar en 'n tragedie uit die geskiedenis word herhaal. Sy ontmoet egter ook vir Hein en is magteloos teen sy onweerstaanbare magnetisme. Salig onbewus van haar netjies uitgewerkte planne - wat hom nie mág insluit nie - verloor Hein op sy beurt sy hart totaal aan die hardkoppige, wraaklustige donkerkop wat al hoe meer begin flankeer met gevaar en later 'n dwelmsindikaat binnedring. En asof dit nie genoeg is nie, is sy ook nog deel van 'n ekstreme vigilante-groep. As gevolg van haar pligsgevoel teenoor haar suster bly sy teen haar gevoel vir die blonde Viking veg. Totdat sy een nag swig en daarna agterkom dat sy haar deeglik misreken het met hom. Die vonke spat om elke hoek en draai tussen twee mooi mense. Sal sy afsien van haar vergeldingsplanne? Of is hulle liefde gedoem tot mislukking?

Customers reviews

Frequently Asked Questions about the Book

All books in our catalog are Original.
The book is written in Africanos .
The binding of this edition is Paperback.

Questions and Answers about the Book

Do you have a question about the book? Login to be able to add your own question.

Opinions about Bookdelivery

More customer reviews