你好! Shipping to Taiwan with premium packaging for just NT$300 

Ship to
Taiwan
0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional

Select your country

Americas

Europe

Rest of the world

portada Wonderbeer (in Africanos)
Type
Physical Book
Language
Africanos
Pages
160
Format
Paperback
Dimensions
22.9x15.2x0.9 cm
Weight
0.24 kg.
ISBN13
9781973485520

Wonderbeer (in Africanos)

Andrew Salomon (Author) · Independently Published · Paperback

Wonderbeer (in Africanos) - Salomon, Andrew

New Book Imported to Taiwan
Delivery: 19 Nov - 02 Dec Shipping: 17 to 21 business days.
NT$ 605
NT$ 605

Synopsis "Wonderbeer (in Africanos)"

Rooikop Tessa Davey is ses maande weg van sestien. Haar mikrobioloog-pa het haar die bynaam Wonderbeer gegee, na gelang van haar gunsteling diertjies: die mikroskopiese, maar uitsonderlike taai en vindingryke waterbere. Toe haar pa doodsiek raak, moet Tessa se ouers vir hom in Toronto behandeling gaan soek, en sy en haar sesjarige boetie Sam word na hulle buitengewone Tante Sara se merkwaardige huis diep in Suid Afrika se Drakensberge gestuur.Maar kort na hulle aankoms in die Drakensberge word Tessa ontvoer deur 'n paar gewetelose fortuinsoekers, wie haar dwing om in 'n diep en geheime bergpoel vir 'n amper-vergete skat te duik. En elke keer wanneer sy duik, kry Tessa die gevoel dat sy nie alleen in die water is nie... As Tessa enige kans wil staan om te oorleef, sal sy die soort moed en volharding waarop haar bynaam dui, moet kan toon.

Customers reviews

Frequently Asked Questions about the Book

All books in our catalog are Original.
The book is written in Africanos .
The binding of this edition is Paperback.

Questions and Answers about the Book

Do you have a question about the book? Login to be able to add your own question.

Opinions about Bookdelivery

More customer reviews